Gemeente Bedieninge

Die gemeente is opgedeel in verskillende "Bedieninge" almal onder die leiding van die gemeenteraad en die Gemeente-herder - Pastoor Attie Victor.

Die volgende bedieninge word voorsien:

  • Sondagskool - Cool 4 Jesus
  • Tieners - By die Watergat
  • + 20 (Gemeenteledede 20 tot 30 jaar)
  • Selgroepe
  • Dîo Gracia (Senior Burgers)
  • Wêreld Evangelisasie (Sending)
  • Vroue Aksie
  • Musiek en Sang
  • Tolk (Lewendige Vertaling na Engels by Sondagdienste)
  • Gebedsaksie en Intersessie
  • Siekesorg