Vroue Aksie

Die "Vroue Aksie" is die hande van die gemeente en is verantwoordelik om vroue te bemagtig, te leer, te bedien en skep geleenthede daarvoor.

Vanjaar het die Vroueaksie 'n Talentkompetisie gereel ten bate van Worcester Wereld Evangelisasie. Die Kompetisie was goed ondersteun deur die Gemeente en heelwat inskrywings, selfs van buite die Gemeente, is ontvang.(Sien foto gallery).

Kontak asseblief ons Kerkkantoor of Erna Victor by die volgende e-pos adres - ernavic@gmail.com  - indien enige verdere inligting oor die "Vroue Aksie" bediening verlang word.

KreatNklein2