Sondagskool - Kids JAM
(Jesus And Me)

 

Missie:  Om kinders se lewens te transformeer.

(Sondagskool bediening vir kinders van 5 tot 13 jaar.) 

Mat 19:14

"Laat die kindertjies na My toe kom en verhinder hulle nie, want aan sulkes behoort die koninkryk van God."

c4jnuwe

Leer uit die woord van God...

By die Sondagskool wil ons saam met die ouers, hul kinders se hande vat, en hulle leer uit die woord van God oor God die Vader, die Seun (Jesus Christus) en die Heilige Gees.

Ons wil die kinders lei om geestelik te groei en vrylik te vloei in die Geestelike gawes en werkinge.

So wil ons kinders oprig wat werklik 'n verskil in vandag se w√™reld en ook in ons gemeenskap kan maak! 

c4jnuwe2